HTS Drostdy atlete presteer
ADVERTISEMENT
Op Vrydag, 13 en Saterdag, 14 Maart neem 21 van die HTS Drostdy atlete, wat tot die Boland-atletiekspan verkies is, in Stellenbosch aan die Wes-Kaap-atletiekbyeenkoms deel.
- Raeden Schamboua – 400 m-hekkie ; 110 m-hekkies
- Newton Balie – Hoogspring
- Sergio Williams – Verspring
- Jordan Timm – 400 m
- Luben Hesse – 100 m-hekkies
- Henwill Scholtz – Verspring
- Giovanni van der Berg – 100 m
- Heath Pretorius – Hoogspring
- Caleb Phillipus – 400 m
- Daniel Kriel – 5000 m-stap
- Trishaan Gouws – 100 m-hekkies
- Coenie Brand – Verspring
- Luan Rossouw – Gewigstoot
- Emelia Fortuin – 800 m ; 1500 m ; 3000 m-hindernis
- Anina Visser – Diskus ; Gewigstoot
- Chrismarie Dippenaar – Gewigstoot
- Mia Basson – 1500 m ; 3000 m
- Anja du Toit – 5000 m-stap
- Lisa van Rooi – 1500 m-hindernis
- Mieke Roux – Diskus ; Gewigstoot
- Elmi Raal – 5000 m-stap
Ons is baie trots op hierdie groot groep leerders wat die Boland verteenwoordig en wens hulle alle sterkte toe.










