HS Outeniqua wen Suid-Kaap afdeling van Spar Schoolgirls Hockey Challenge
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die 1ste dogters hokkiespan wat die Suid-Kaap afdeling van die Spar Schoolgirls Hockey Challenge gewen het. Hulle speel later in die jaar teen die wenners van ander provinsies vir die titel.
Kwaggaland is baie trots op julle.

AGTER: SPAR verteenwoordiger, Afrigter Kirk Mendoza, Truchelle Schoeman, Maya Van Eck (kaptein), Jayda Van Antwerp, Caro Giliomee, Nina Potgieter, Lia Kotze, Louisa Campher, SPAR verteenwoordiger.
MIDDEL: Carina Leeuwner, Kayla Van der Heyde (onder kaptein), Carla Kruger, Michelle Humman, Elli Maritz, Ilse Coetser.
VOOR: Marna Stewart, Elanie Leeuwner









