Morgenzon Landbou Akademie 1ste hokkiespan nuus
ADVERTISEMENT
Morgenzon Landbou Akademie het die naweek vriendskaplike wedstryde gehad om te speel teen Hoërskool Kriel en Witbank High. Ongelukkig het Witbank High nie opgedaag nie en het ons 1-1 gelyk op gespeel teen Kriel. Ons sien uit na die seisoen wat voorlê!









































