Hoërskool Zwartkop swemmers presteer uitstekend by die Sweminterhoër
ADVERTISEMENT
Hoërskool Zwartkop is trots op die medaljewenners by vanjaar se Sweminterhoër. Geluk aan die volgende swemmers:
Ruan Kooi
- 2de plek Seuns o.15 50m Borsslag
Marlene Ward
2de plek Dogters o.16 100m Vryslag
DJ Bester
- 3de plek Seuns o.19 100m Borsslag
Marius van Rooyen
- 2de plek Seuns o.19 100m Rugslag
Jana Vorster
- 1ste plek Dogters o.19 100m Vryslag
- 1ste plek Dogters o.19 100m Vlinderslag
Eben Tinkler
- 2de plek Seuns o.15 200m Vryslag
- 1ste plek Seuns o.15 100m rugslag
- 1ste plek Seuns o.15 50m rugslag
Eben Tinkler is ook aangewys as die Junior Seuns Victor Ludorum Trofeewenner by die A-Bond Sweminterhoër vir 2026.


















