Hoërskool Witteberg atlete ingesluit in SA Skole Atletiekspan
ADVERTISEMENT
Twee Hoërskool Wittebergers, Amy Koté (o.15) en Leozé Lottering (o.15) is albei ingesluit in die COSSASA span span wat 8 – 11 Mei 2022 aan die Afrika byeenkoms gaan deelneem in Sasolburg. Lande wat deelneem aan die byeenkoms is o.a. Namibië, Lesotho en Botswana. Amy en Leozé het tydens die SA- en ASA Kampioenskappe beide goud (1ste plek) verwerf.

Amy

Leoze









