Hoërskool Waterkloof eerste dogterstennisspan neem deel aan die Gerrie Berner Tennistoernooi
ADVERTISEMENT
Baie sterkte aan ons eerste dogterstennisspan wat tans aan die Gerrie Berner Tennistoernooi in die Paarl vanaf 6 tot 9 Maart deelneem. Die eerste span wat Kloof verteenwoordig is: Ciaran McConnel, Isabelle van Wyk, Kaylen Hamman, Tania Venter, Lisa van Schalkwyk, Sabriel da Silva en Ané Prinsloo. Geniet dit en speel julle harte uit!










