Hoërskool Volksrust se nuwe UK word verkies
ADVERTISEMENT
Nuwe UK verkies. Baie geluk aan die volgende Hoërskool Volksrust seuns en dogters wat op die UK vir 2023/2024 verkies is:
Dogters:Pulane Makitla, Gené Meyer, Danelle van der Watt, Zimi Thwala, Tamia Mtshali, Anoushke Houy, Vutomi Makhubele, Michelle Olivier, Zakhona Dhlamini en Nontobeko Mthembu

Seuns:Francois de Jager, Uluthando Zwane, Divan Ellis, Paulos Gebeyehu, Matthew MacDonald, Ewald Moll, Khetho Thwala, Dawid Groenewald, Thabiso Mkhize en Smelo Mthembu










