Hoërskool Volksrust opvoeder verkies tot SA Bokkie afrigter
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan me. Zuzané van der Merwe. Sy het die Hoëveld Bokkiespan afgerig in hokkie en hierdie span het die Bokkieweek gewen. Daarna is sy toe verkies tot die o.19 SA Bokkie afrigter. Hoërskool Volksrust is baie trots op jou prestasie.












