Provinsiale hokkie prestasie vir Hoërskool Duineveld
ADVERTISEMENT
Die volgende Hoërskool Duineveld hokkieseuns het die Noord-Kaap verteenwoordig by die o.16 inter-provinsiale toernooi vanaf 28 Junie tot 3 Julie in Bloemfontein.
- Wickus Nel
- Henco Degé
- Juan Zaayman
Trots op julle manne!

Anika van Zyl het die o.16 Noord-Kaap span in Bloemfontein. Anika is ook verkies as onderkaptein. Baie geluk, Duineveld is baie trots. Duineveld wens jou alle sterkte toe.












