Hoërskool Volksrust o.16 rugbyuitslae teen Hoërskool Pionier
ADVERTISEMENT
Volksrust het Saterdag 12 Maart 2022 teen Hoërskool Pionier te staan gekom. Volksrust se o/16 span se harde werk wat hulle in die week op die oefenveld gedoen het, word beloon. Ses pragtige drieë word gedruk teenoor drie van Hoërskool Pionier. Hulle wen met ʼn telling van 36–17.










