Hoërskool Volksrust leerders presteer in gholf
ADVERTISEMENT
Volksrust Hoërskool sê baie geluk aan Drian du Plessis wat gekies is vir die o.17 IPT Mpumalanga gholfspan, asook Xian Meyer wat gekies is vir die o.15 Mpumalanga IPT gholfspan. Drian is ‘n graad 10 Volkie en Xian is graad 8.
Xian Meyer
Drian du Plessis










