Hoërskool Swellendam atleet oefen al heel jaar lank om hul talent te slyp
ADVERTISEMENT
Elke Hoërskool Swellendam atleet oefen al heel jaar lank vir die Boland byeenkoms. Ons is vreeslik trots op ons 18 atlete, wat oor die skounaweek, die Noord-Bolandspan in die Paarl verteenwoordig het. Die kompetisie was sterk met skole van regoor die Boland. ‘n Spesiale geluk aan Ilandrie du Plessis (0.17) wat ‘n tweede plek behaal het in haar 1500m! Baie sterkte met die Wes-Kaap byeenkoms wat op die 15de en 16de Maart plaasvind.

Paarl se tartanbaan)
Mila Engelbrecht









