Hoërskool Swartland se flukse groenkomitee stel ‘n mooi voorbeeld vir Malmesbury
ADVERTISEMENT
Hoërskool Swartland se flukse groenkomitee het weer Malmesbury se strate ingevaar om rommel op te tel. Dankie vir julle fluksheid! Dankie aan me Anandi van der Merwe, wat aan die hoof van die projek staan.
















