As Ekoskool het Laerskool Outeniqua ‘n silwer toekenning ontvang
ADVERTISEMENT
Blou is die nuwe groen! Ná ‘n jaar se harde werk as Ekoskool het Laerskool Outeniqua ‘n silwer toekenning by Wessa ontvang. Me. Biancha de Koker me. Amanda Hattingh is opgewonde oor die vordering wat Laerskool Outeniqua as Ekoskool gemaak het. Hierdie jaar gaan ons vir goud!










