LS Rooihuiskraal se Junior Revue behaal 2de plek
ADVERTISEMENT
LS Rooihuiskraal se Junior Revue het op Donderdag, 25 Augustus 2022, deelgeneem aan die finale rondte van die Kaleidoscope Revue Kompetisie in die Pretoria Staatsteater. Hulle het ‘n 2de plek behaal onder die ervare revuegroep afdeling. Ons is ongelooflik trots op ons Rooimiere!
![]()










