Hoërskool Swartland drama leerders neem deel aan rondte een van die Nasionale Kompetisie
ADVERTISEMENT
Die volgende Hoërskool Swartland drama leerders het vandag deelgeneem aan die eerste rondte van die Nasionale Toneelspelkompetisie: Ninke-Maré Knoetzen, Leighmen Marshall, Marné Visser, Jana du Toit , Tamia Gagiano, Jani Steyn, Storhm Kamfer, Chad Solomons, Liam Anthony en Haniel Oberholzer. Hul oudisies was baie goed en ons sien uit na die uitslae. Dankie aan me Horn en mnr Nel, wat die bus bestuur het.
![]()









