Hoërskool Strand Rugbytoekennings 2023
ADVERTISEMENT
Hoërskool Strand is trots op ons leerders wat so puik gevaar het op die rugbyveld. Baie geluk aan die volgende leerders met hul rugbytoekennings vir 2023:
- Joshua Human – Beste o.14 Speler
- Marcé Els – Beste 0.15 Speler
- Chrisma Prinsloo- Beste o.16 Speler
- Gino Cupido Algehele rugbyspeler van die jaar
Spantoekennings :
O.14 A-SPAN van die Jaar
O.15 B -span van die Jaar
0.16 A -Span wat opwindendste rugby gespeel het
















