Hoërskool Prieska leerders gekies om Griekwas te verteenwoordig
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Caylen van Zyl en Milynn v/d Westhuizen van Hoërskool Prieska wat gekies is om Griekwas te verteenwoordig tydens die AVS Bokkieweek wat van 6–10 Julie 2026 in Naboomspruit plaasvind. Ons is baie trots op julle.












