Hoërskool Swartland o.19 netbalgroep neem deel aan die Menlopark-netbaltoernooi
ADVERTISEMENT
Hoërskool Swartland o. 19-netbalgroep neem vanaf 24-28 Maart deel aan die Menlopark-nebaltoernooi in Pretoria. Sterkte aan hierdie 12 dogters en mee Hansen en Joubert. Mag julle die uitstappie baie geniet en lekker netbal speel! Kyk saam na die wedstryde:












