Hoërskool Pietersburg karateka presteer aan die SA Karate Kampioenskap
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Pietersburg karateka Erika Rupping wat onlangs aan die SA Karate Kampioenskap deelgeneem het! Erika het ‘n indrukwekkende silwermedalje vir kata behaal asook ‘n vierde plek in vegkuns verwerf.










