Hoërskool Parys leerders deelgeneem aan die Vrystaat Fietsry Federasie Padfiets Kampioenskap
ADVERTISEMENT
Die Vrystaat Fietsry Federasie Padfiets Kampioenskap is gehou in Parys/Vredefort van 15 tot 16 Junie. Riko Vorster (seuns o.15) leerder van Hoërskool Parys behaal eerste plek in die Tydtoets, Kriterium asook in die Padfietswedren. Jannes Koekemoer vir junior seuns behaal ‘n tweede plek in Tydtoets en derde plek in Kriterium. Baie geluk!!














