Hoërskool Overkruin hokkie uitslae
ADVERTISEMENT
Op Dinsdag 21 Mei het die Hoërskool Overkruin teen Cornwall Hill College gespeel.Die speelsters van die wedstryd was as volg:
- o.14: Kagiso Letsoalo
- o.15: Karly Nyembe
- o.16: Tshepang Mahlangu
Eerstes: Anneke Botha en Khutso Makua.









