Hoërskool Montana graad 12 Prysuitdeling
ADVERTISEMENT
Hartlik geluk aan al Hoërskool Montana graad 12-leerders wat hierdie jaar uitsonderlik presteer het en merkwaardige prestasies behaal het. Die volgende leerders het trofeë ontvang vir top prestasies
Gerrit Smit het die trofeë ingeryg
- Dux-Leerder van 2024 met ‘n gemiddeld van 94.60%
- Beste prestasie in graad 12 vir Afrikaans HT: 93%
- Beste prestasie in graad 12 vir English FAL: 93%
- Beech Tweetaligheid: Beste prestasie in graad 12 vir Afrikaans & Engels mondeling en skriftelike werk: 93%
- Beste prestasie in graad 12 vir Lewenswetenskappe: 95%
- Thuynsma-trofee vir die beste prestasie in graad 12 vir Wiskunde: 98%
- Beste prestasie in graad 12 vir Fisiese Wetenskappe: 96%
- Beste prestasie in graad 12 vir Natuurwetenskappe: 95.5%
- Belgium Campustrofee vir die beste prestasie in graad 12 vir IT: 96%
- Hy ontvang ook ‘n Goue penning vir ‘n gemiddelde persentasie van 80% en hoër vir 5 skooljare.
Gerrit Smit
- Izandri Jacobs Sportvrou van die jaar
- Senior dogtersatleet van die jaar
Izandri Jacobs
- Dunwan Brits Handhawer van die jaar
- Carla de Clerk Leierskapskapstrofee
- Lente Coetzee Meelewer van die jaar
- Jean-Pierre Kritzinger Fortissimo-trofee
- Malan du Toit Gholfspeler van die jaar
- Khauhelo Musa Senior Culture Boy of the year
- Sisi Ngxumza Sagtebalspeler van die jaar
- Bianca Botha Bergfiets Senior fietsryer van die jaar (dogter)
- Kaden Jansen van Vuuren Bergfiets Senior fietsryer van die jaar (seun)
- Lwazi Khumalo Soccer Player of the year
- Lienka Els Hokkiespeler van die jaar (dogter)
- Ethan Meyer Hokkiespeler van die jaar (seun)
- Devan van der Merwe Rugbyspeler van die jaar (spelerskeuse)
- Karissa Pretorius Ruiter van die jaar
- Aden Gouws Tafeltennisspeler van die jaar
Baie geluk met hierdie mooi toekennings. Die Monties is baie trots op julle!
Dunwan Brits
Lente Coetzee
Jean-Pierre Kritzinger
Malan du Toit
Khauhelo Musa
Sisi Ngxumza
Kaden Jansen van Vuuren
Lwazi Khumalo
Lienka Els
Ethan Meyer
Devan van der Merwe
Aden Gouws










