Hoërskool Martin Oosthuizen se Seniorraad vir 2026
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Martin Oosthuizen se Seniorraad 2026! Hulle nuwe seniorraad saam met die hoofleiers van 2026 is ook tydens die prystuidelingsgeleentheid bekende gemaak. Baie geluk aan die volgende leerders:
- Jandré Liebenberg (Voorsitter)
- Ben Ackerman (Ondervoorsitter)
- Bennie Mans
- Robert van Vuuren
- Janco Liebenberg
- Wiaan Tieties
- JP van Heerden
- Liané Stadler (Voorsitter)
- Keila Marais (Ondervoorsitter)
- Alicia King
- Mia van Straaten
- Amieke du Preez
- Christinique Grobbelaar
- Lize-Mare van Rooyen












