Hoërskool Louis Trichardt skaak talent blink by Vhembe Toernooi
ADVERTISEMENT
Hoërskool Louis Trichardt skaakspelers het aan ’n Vhembe-kwalifiserende toernooi in ons skoolsaal deelgeneem.
Baie geluk aan al ons Triegies ons is trots op julle. ’n Spesiale woord van waardering ook aan die Laerskool spelers julle toekoms in skaak is blink!
















