Hoërskool Framesby top 4 seuns- en top 4 meisies-tennisspelers het teen Drostdy gespeel
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Framesby top 4 seuns en top 4 meisies het die afgelope naweek teen Drostdy gespeel. Die uitslae is as volg:
Enkels:
- Chrisstian Viljoen wen 8-1
- Eben Peens wen 8-6
- Kayden du Toit verloor 7-8
- Corbin Fleetwood verloor 3-8
- Marisca Minnie verloor 3-8
- Kiana Botha verloor 1-8
- Kaley Schellingerhout verloor 4-8
- Carike Marais verloor 3-8
Gemengde dubbels:
- Chrisstian en Kiana verloor 3-8
- Eben en Marisca wen 8-2
- Kayden en Kaley wen 8-7
- Corbin en Carike verloor 1-8
Ons verloor ongelukkig 8-4
![]()










