HS Stella koshuis spog met nuwe koffiehoekie
ADVERTISEMENT
Huis Esterhuysen spog ook met ‘n splinter nuwe koffiehoekie. Hiermee wil Hoërskool Stella graag baie dankie sê aan die graad 12 prefekte koshuisouers, die koshuis lyk spoggerig en is reg vir 2022 se nuwe koshuisleerders.













