Hoërskool Framesby ontvang beste prestasie in die 2024-eindeksamen vir Afrikaans Huistaal in die Oos-Kaap
ADVERTISEMENT
Hoërskool Framesby ontvang beste prestasie in die 2024-eindeksamen vir Afrikaans Huistaal in die Oos-Kaap. Die toekenning is Vrydag 6 Junie by die Hemmingways Hotel deur die minister van Oos-Kaapse onderwys gemaak. Baie geluk aan juffrou Schoeman wat die toekenning ontvang het! Framesby is baie trots.
![]()










