Die Hoërskool Brandwag leerders spog met puik akademiese prestasie
ADVERTISEMENT
Tydens die afgelope winter-eksamen het die volgende drie leerlinge van Die Hoërskool Brandwag die hoogste gemiddeldes in die skool behaal:
- Graad 12 – Vian Schoombie (95,9%)
- Graad 11 – Tiaan Meyer (93%)
- Graad 10 – Lourens Preller (94,7%)
![]()










