Hoërskool Adamantia aangewys as een van die top-voorsieningskole aan Universiteite
ADVERTISEMENT
Addies het ‘n heerlike ete bygewoon waar die Universiteit van die Vrystaat die top presterede leerders van Kimberley vereer het vir hulle harde werk. Addies is trots om deel te wees van hierdie glans geleentheid. Addies ontvang ook tydens hierdie funksie ‘n ere toekenning as een van die top-voorsieningskole aan universiteite van Kimberley.
Addies bedank Kovsies vir die heerlike bederf.












