Hoërskool Framesby leerders behaal uitstekende muurbal prestasies
ADVERTISEMENT
Geluk aan Hoërskool Framesby leerder Nathan Hall (OP-o.14A; ontvang ook ‘n beker vir die kampioen in sy ouderdomsgroep) en Dewan Wessels (OP – o.19A)
wat aan die 2024 Interprovinsiale Muurbaltoernooi deelneem.









