Hoërskool Ermelo ruiters spog met Mpumalanga kleure
ADVERTISEMENT
Hoërskool Ermelo is besonder trots op Zelmari van der Walt en Joané van Zyl wat gekies is vir die Mpumalanga Equestrian nasionale span. Dit is ’n besondere prestasie. Die nasionale kampioenskap vind van 3 tot 8 Oktober plaas te Kayalami Equestrian Park. Baie geluk en sterkte aan hierdie twee Erries!
![]()










