Hoërskool Bredasdorp skaakspelers is die meesters van die skaakbord
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die skaakspelers van Hoërskool Bredasdorp wat na afloop van die 2de rondte skaakproewe in Hermanus, Overbergspan opgeneem is .
(Posisie verower in 2de rondte verskyn in hakies)
- Do.18: Micaely Arendse (2de)
- So.18: Luke Valentine (12de)
- Gabriel Jonathan (3de)
- Javen Hansen (2de)
- So.15: Aaron Moyo (8ste)










