Hoër Volkskool Potchefstroom leerders presteer aan die Allegretto Inter-Provinsiale Eisteddfod
ADVERTISEMENT
Vier van Hoër Volkskool Potchefstroom se leerders het uitstaande prestasies behaal tydens die Allegretto Inter-Provinsiale Eisteddfod.
- Hanno van Zyl -Monoloog A+++,Gedramatiseerde Prosa A+++,Gedramatiseerde Gedig A++, Al drie items gaan deur na Nasionaal
- Danika Jonker -Redenaars A++,Voorbereide lees A++,Stilstaande gedig A+, Al drie items gaan deur na Nasionaal
- Ashley Viljoen-Gedramatiseerde Prosa A++(deur na Nasionaal),Stilstaande gedig A++ (deur na Nasionaal),Formal poetry A+ Dramatized poetry A+
- Eduard Viljoen- Voorbereide lees A+++ (deur na Nasionaal)










