Hoër Volkskool Boogskiet
ADVERTISEMENT
Die skuts van Hoër Volkskool het die naweek deelgeneem aan ‘n boogskiet kompetisie, wat deur Hoër Volkskool aangebied is. Ons skuts het baie goed gevaar. Die uitslae was as volg:
- Bullseye Dogters: Goud:Annelie Pieterse, Silwer: Zulaine Moster, Brons: Anna-May Hayes
- Seuns: Goud: Freddei van der Mescht, Brons: MAthys Oberholzer.
- 3D-afdeling: Dogters: Goud: Annelie Pieterse, Silwer: Anna-May Hayes
- seuns: Goud: Lieben Bekker, Silwer: Mathys Oberholser.

Van Links na regs: Anna-May Hayes, Zulaine Mostert, Lieben Bekker, Freddie van Der Mescht, Annelie Pieterse en Mathys Oberholzer.









