Hiermee Paulus Joubert Sekondêr se skaak uitslae
ADVERTISEMENT
Hiermee Paulus Joubert Seko0ndêr se skaak uitslae :
Topskole (x3 rondtes)
R3
o.18
PJH vs KN
3.5 – 2.5 wen
R3
o.15
PJH vs BOYS B
3 – 3 gelykop
Punte na rondte 3
o.18
- BOYS= 12 (Q)
- PJH= 11 (Q)
- KN= 8.5
- LAB= 4.5
1ste 2 spanne kwalifiseer vir die volgende Topskole (in die 3de kwartaal).












