Hexrivier Opvoedkundige Sentrum leerder is verkies tot die Wes-Kaap-Equitation span
ADVERTISEMENT
Hexrivier Opvoedkundige Sentrum is baie opgewonde dat Francois Winterbach Graad 4 leerder in die Wes-Kaap-Equitation span se 9 jaar en onder Vlak 1 ouderdomsgroep opgeneem is wat van 24 tot 28 September 2024 aan die Nasionale Kampioenskappe deelneem by Kyalami Park Club in Johannesburg.










