Hoërskool Zwartkop leerder is gekies vir die SANSSU span
ADVERTISEMENT
Matthew Scutte leerder van Hoërskool Zwartkop is gekies vir die SANSSU span wat vanaf 29 Julie tot 10 Augustus aan die British Junior International Championships in Engeland gaan deelneem. Dit is vanjaar die 30ste bestaansjaar van BJI en daar word verwag dat 12 verskillende lande gaan deelneem. Baie sterkte, Matthew!










