Hermanus High School’s Gerrie Berner Tennis Tournament results
ADVERTISEMENT
On Friday, twelve of our First Team players, Mr Pieter Joubert, Mrs Nicola Coetzee and Mrs Liza Thorpe travelled to Moorreesburg. Their aim? Winning the Gerrie Berner Tennis Tournament. And they did!!!! Onwrikbare determinasie, uitstekende spel, entoesiasme in oorvloed, en natuurlik die Hermie-gees het die spannetjie met die beker laat wegstap!
Met wentellings teen Hugenote 43-19, 49-13 teen Parel Vallei, 42- 20 teen Dirkie Uys, 48-14 teen Charlies en 57-5 teen die uitnodigingspan, het hierdie 12 spelers hulself oor en oor bewys! Dit is die eerste keer sedert 2012 wat Hermanus as die wenners van hierdie toernooi weggestap het. Veels geluk aan:
- Isabella Mulder
- Mieke Wium
- Suzaan van Oordt
- Elke Keulder
- Sophia Thorpe
- Surita Lamprecht
- Stefan Stieger
- Jean Joubert
- Eduard Theron
- Liam Swart
- Bjorn Louw
- Heinrich Nepgen
Die finale uitslag was as volg:
- Hoërskool Hermanus
- DF Malan
- Dirkie Uys
- Stellenbosch
- Hugenote
- Charlie Hofmeyr
- Parel Vallei
- Bredasdorp
- Uitnodigingspan
- Vredendal














