AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Dalweide Primêr spog met Nasionale Onderwysster

  • Helderberg International School learner attends Creatures & Creators

  • Hoërskool Stellenbosch koor het ’n uitmuntende tweede plek behaal

  • Congratulations to Table View High School Top Achievers of term 2

  • Helderberg International had a wonderful Family Evening


HighveldLaerskool Oranje-NoordMpumalangaRegional News
Home›Regional News›Mpumalanga›Highveld›Groot sukses vir Laerskool Oranje-Noord Tweekamp Kampioenskappe

Groot sukses vir Laerskool Oranje-Noord Tweekamp Kampioenskappe

By Andreneza Damonse
11th April 2024
426
0

ADVERTISEMENT


Share:

Kathu, 19 Februarie 2024 – Die Griekwaland-Wes Tweekamp Kampioenskappe het op 17 Februarie in Kathu plaasgevind en was een van die grootste geleenthede vir die seisoen tot dusver, met meer as 100 atlete wat meegeding het. Die kampioenskappe is gehou om die atlete te kies wat Griekwaland-Wes gaan verteenwoordig by die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe aan die einde van Maart in Bloemfontein. Weereens het die atlete hul potensiaal gewys met onvergeetlike deursettingsvermoë deur beide jong en oud.

Die jongste atleet van die dag was slegs 6 jaar oud, terwyl ons oudste atleet van 70+ gekwalifiseer het vir die Suid-Afrikaanse kampioenskappe. Die skoolkompetisie is gehou om te bepaal watter skole sou meeding saam met die beste skole in Suid-Afrika. Die wenner van die laerskoolafdeling was Oranje-Noord en die hoërskoolafdeling is toegeken aan Curro Kathu.

Die atmosfeer was gelaaide met opwinding soos atlete hul vaardighede getoon het in die hardloop en swem.  Die gemeenskap het die geleentheid gebruik om die talent en vasberadenheid van plaaslike atlete te ondersteun. Die kampioenskappe het nie net atletiek nie, maar ook gemeenskapsgees en verbintenis tot gesonde leefstyl bevorder. Dit het aangetoon hoe sport ‘n magtige instrument kan wees om die gemeenskap te verenig en jongmense te inspireer om hul drome na te streef.

  • Beste Laerskool atleteet was Lily Visser en Christiaan Mostert.
  • Beste Hoerskool atleet gaan aan Johan Louw En Mia Groenewald.

Met die sukses van hierdie kampioenskappe is daar groot verwagtinge vir die Griekwaland-Wes Tweekamp span wat binnekort Bloemfontein toe gaan vir die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe. Die gemeenskap hou hul duime styf vas vir hulle sukses en glo in hul vermoë om die provinsie met eer te verteenwoordig.

 

TagsTweekamp
Previous Article

Laerskool Saamtrek atlete skitter

Next Article

Hoërskool Ermelo dogtershokkie en rugby sê stryd ...

Share:

Related articles More from author

  • Laerskool EversdalNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Eversdal atleet verwerf WP-kleure in Tweekamp

    14th November 2025
    By Karien Frans
  • BolandPaarl Boys' HighRegional NewsWestern Cape

    Hoër Jongenskool Paarl Tweekampuitslae

    8th February 2023
    By Karien Frans
  • BolandLaerskool Gimnasium PaarlRegional NewsWestern Cape

    Uitstekende tweekamp uitslae vir Laerskool Paarl Gimnasium

    24th April 2023
    By Karien Frans
  • BolandHugenote HoërskoolRegional NewsWestern Cape

    Hugenote Hoërskool se tweekamp atlete sluit 2025 op ‘n hoogtepunt af

    7th January 2026
    By Karien Frans
  • Regional News

    Laerskool Oranje-Noord atlete gekies vir die Griekwaland-Wes Tweekampspan

    17th March 2025
    By Charl Paulse
  • CenturionGauteng PretoriaHoërskool CenturionRegional News

    Hoërskool Centurion tweekampatlete het uitstekend gevaar

    14th April 2025
    By Karien Frans

  • HelderbergLaerskool LochnerhofRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Lochnerhof Prysuitdeling 2023

  • Die Brandwag HoërskoolEastern CapePort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Die Hoërskool Brandwag sangers blink uit

  • Laerskool GansbaaiOverbergRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Gansbaai mini-tennisspanne geniet hul opwindende dag van tennis by Rûens Kollege

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us