Grey Kollege atlete skitter by die Vrystaatkampioenskappe
ADVERTISEMENT
Grey Kollege atlete skitter tydens die Vrystaatkampioenskappe wat vanjaar in Sasolburg plaasgevind het. Baie geluk aan al ons atlete.
Tussen hierdie atlete hang daar 25 medaljes om hul nekke.
– 16 Goud
– 5 Silwer
– 4 Brons
Nuwe rekordhouers: Wian Bredenkamp o14 Diskus (56.99m) en Hamergooi (51.09m). Reuben Smit o14 100m Hekkies (13.12s)











