Die Laerskool George-Suid rugbyspanne vlieg soos Arende
ADVERTISEMENT
Laerskool George-Suid is trots op die volgende ses seuns wat in die onderskeie SWD o.12 spanne opgeneem is. Hulle neem op 28 tot 29 September aan ‘n interprovinsiale toernooi te Oakdale deel.
o.12 A:
- Xavian Nortman
- Aron Uithaler
- Jemeal van Staden
o.12 B:
- Neil Bloem
- Luke Visser
o.12 C:
- Jovern Fortuin










