Die Hoërskool Wagpos fietsryers neem deel aan die fietsresies
ADVERTISEMENT
‘n Paar van Die Hoërskool Wagpos fietsryers het vandag aan die Magalies Monster fietsresies deelgeneem wat jaarliks plaasvind by die AKTV Buffelspoort.
- Raynard Turpin was die algehele wenner vir die 33km
- Matthew Strydom was 1ste in sy ouderdoms groep vir die 33km
- Heinrich Kloppers behaal 3de plek in die 15km
Baie geluk aan Danie Du Plooy & Reghardt Malan vir julle puik deelname!













