Die Hoërskool Brandwag atlete het aan die Oos-Kaap kampioenskappe deelgeneem
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Brandwag atlete het Saterdag aan die Oos-Kaap kampioenskappe by die Westbourne Oval deelgeneem. Soos altyd het hulle puik presteer en spog met 18 medaljes:
- 12 Goud
- 4 Silwer
- 2 Brons
Baie geluk: v.l.n.r. agter: Riaaz Dennis, Wiehan Maree, Nicolis Thysse. Middel: Kara Fourie, Chris Brown, Chanté Mulder, Janco Landman, Candice Deysel. Voor: Desnay O’ Grady, Chani Koen, Kaylee Barnard.










