Destinatus Privaatskool leerders vorm deel van die Tygerberg Kinderkoor
ADVERTISEMENT
Drie van Destinatus Privaatskool leerders, Alexia Archer , Jc Archer en Erin Jacobs vorm deel van die Tygerberg Kinderkoor en neem deel in Spanje aan die International Choral contest of Toloso.Ons is baie trots op julle en glo julle het die toer oorsee geniet!
![]()










