Laerskool Rustenburg leerders blink uit in ruiterkuns
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Rustenburg se ruiters wat tydens die Noord-Wes prysuitdeling as die Algehele Skole Ligawenners aangewys is. Larries is baie trots op sy ruiters!
![]()