ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders wat aan die Boland Interstreek rugbyproewe gaan deelneem het.Chad Louw, Christiaan Rossouw, Cohen Rossouw, Connor Jones-Adams en Zukhanye Malamlela. Welgedaan Langies!