Hoërskool Outeniqua atlete het aan die alombekende internasionale MUT kompetisie deelgeneem
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Outeniqua atlete het hul tekkies aangetrek en aan die alombekende internasionale MUT kompetisie deelgeneem. Die MUT word elke jaar in George aangebied en is een van die moeilikste 𝘵𝘳𝘢𝘪𝘭 𝘳𝘶𝘯𝘯𝘪𝘯𝘨 kompetisies in die wêreld. Hierdie Kwaggas het aan verskillende items o.a die 11km en die 25km afdelings deelgeneem.










