Curro Kathu tennis prestasies
ADVERTISEMENT
Lesedi Muller en Markus van Deventer het die naweek die Noord-Kaap verteenwoordig teen die Noord-Wes provinsie. Die spelers het puik gespeel en Noord-Kaap was die wenners! Baie geluk, Curro Kathu is baie trots op julle.












