LS Hendrik Louw tennisspelers blink uit by Wilson toernooi
ADVERTISEMENT
Laerskool Hendrik Louw se tennisspelers het uitgeblink tydens die Wilson tennistoernooi. Hulle presteer soos volg.
- Linja Erasmus, Graad 2 (0.8) wen die 0.10B afdeling
- Haar sussie Carli, Graad 4 wen die 0.10A afdeling
- Nico Swart, Graad 6 wen die 0.12A seuns afdeling.
Wel gedaan!










